Cape Feed & Grain

CAPE FEED & GRAIN  is ‘n veevoervervaardiger wat in graan- en voerkommoditeite handel.  Ons spesialiseer in kliëntemengsels, voerstoor- en verwante landbouprodukte en direkte handel in veevoergrondstowwe.  Die lewering van hierdie dienste word moontlik gemaak deur die dinamiese netwerk van assosiasies en effektiewe logistieke.

CAPE FEED & GRAIN is ‘n familiebesigheid wat in 2007 gestig is.

Call Now Button
COVID-19 Corona Virus

South African Resource Portal